PODCAST · religion
Elvira Joubert PodGooi
by Elvira Joubert
In hierdie episode praat ons oor doel, geloof, vrees en die saad wat Jesus binne-in jou geplant het. 🌱✨Deur persoonlike getuienisse, Bybelse waarheid en die verhaal van Koningin Ester, word jy aangemoedig om God se stem bo vrees en mense se opinies te kies.Hierdie boodskap raak temas soos:• Doel en identiteit• Om vrees te oorwin• Hoe om God se stem te herken• Geloof in moeilike seisoene• Geestelike groei en gehoorsaamheidOnthou:“Hy wat in jou is, is groter as hy wat in die wêreld is.” 🙏Wat het Jesus binne-in jou geplant?
-
2
Die Gevaar van "Ek Sal Later"
Uitstel (*delay - lui*) of Ongehoorsaamheid? 🎙️🔥Hoeveel keer sê ons: “Ek sal later,” maar eintlik vra God vir nou?In hierdie episode gesels ons oor die gehoorsaamheid van Nehemia, ’n man wat nie net ’n muur gesien het wat herbou moes word nie, maar ’n opdrag wat gehoorsaam moes word.Ons praat oor hoe uitstel vandag lyk: in ons roeping, ons gesinne, ons besighede, ons genesing en ons verhouding met God.Want soms is procrastination nie net tyd mors nie… soms is dit ongehoorsaamheid in ’n mooier woordjie toegedraai.🎧 Luister saam en kom deel jou storie met ons:Waar het jy al gevoel God roep jou om op te staan, te bou, te begin of terug te keer, maar jy het uitgestel?Jou storie kan iemand anders help om vandag weer te begin. 🤍#ProcrastinationVsGehoorsaamheid #Nehemia #BouWeer #GeloofInAksie #PodcastAfrikaans #Roeping #Gehoorsaamheid
-
1
Swanger met God Se Plan
In hierdie episode praat ons oor doel, geloof, vrees en die saad wat Jesus binne-in jou geplant het. 🌱✨Deur persoonlike getuienisse, Bybelse waarheid en die verhaal van Koningin Ester, word jy aangemoedig om God se stem bo vrees en mense se opinies te kies.Hierdie boodskap raak temas soos:• Doel en identiteit• Om vrees te oorwin• Hoe om God se stem te herken• Geloof in moeilike seisoene• Geestelike groei en gehoorsaamheidOnthou:“Hy wat in jou is, is groter as hy wat in die wêreld is.” 🙏Wat het Jesus binne-in jou geplant?
We're indexing this podcast's transcripts for the first time — this can take a minute or two. We'll show results as soon as they're ready.
No matches for "" in this podcast's transcripts.
No topics indexed yet for this podcast.
Loading reviews...
ABOUT THIS SHOW
In hierdie episode praat ons oor doel, geloof, vrees en die saad wat Jesus binne-in jou geplant het. 🌱✨Deur persoonlike getuienisse, Bybelse waarheid en die verhaal van Koningin Ester, word jy aangemoedig om God se stem bo vrees en mense se opinies te kies.Hierdie boodskap raak temas soos:• Doel en identiteit• Om vrees te oorwin• Hoe om God se stem te herken• Geloof in moeilike seisoene• Geestelike groei en gehoorsaamheidOnthou:“Hy wat in jou is, is groter as hy wat in die wêreld is.” 🙏Wat het Jesus binne-in jou geplant?
HOSTED BY
Elvira Joubert
CATEGORIES
Loading similar podcasts...