EPISODE · Mar 10, 2024 · 25 MIN
Taaldinge 10 Maart 2024
from Taaldinge · host RSG
Verlede jaar is ‘n taalhulpbronoudit by universiteite gedoen om te bepaal wat die stand van taalbeleid en -beplanning is, en watter hulpbronne beskikbaar is en benodig word. Prof. Tobie van Dyk van die NWU en SADiLAR wat nou betrokke was by die oudit, vertel vir Ina Strydom wat hulle bevind het, en wat die pad vorentoe is.
NOW PLAYING
Taaldinge 10 Maart 2024
0:00
25:07
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of Taaldinge?
This episode is 25 minutes long.
When was this Taaldinge episode published?
This episode was published on March 10, 2024.
What is this episode about?
Verlede jaar is ‘n taalhulpbronoudit by universiteite gedoen om te bepaal wat die stand van taalbeleid en -beplanning is, en watter hulpbronne beskikbaar is en benodig word. Prof. Tobie van Dyk van die NWU en SADiLAR wat nou betrokke was by die...
Can I download this Taaldinge episode?
Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!