Taaldinge 10 November 2024 episode artwork

EPISODE · Nov 10, 2024 · 25 MIN

Taaldinge 10 November 2024

from Taaldinge · host RSG

Baie taalgebruikers sukkel met die los en vas skryf van woorde, en dikwels word gesê “een begrip is een woord”, maar dit is nie ‘n goeie maatstaf nie. VivA se projekbestuurder: skoolgrammatika vir die onderwys, Nadine Fouche-Karsten, verduidelik aan Ina Strydom watter meer doeltreffende maniere daar is om te bepaal of woorde los of vas geskryf moet word. En dan is daar nog altyd die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls!

NOW PLAYING

Taaldinge 10 November 2024

0:00 25:17

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Taaldinge?

This episode is 25 minutes long.

When was this Taaldinge episode published?

This episode was published on November 10, 2024.

What is this episode about?

Baie taalgebruikers sukkel met die los en vas skryf van woorde, en dikwels word gesê “een begrip is een woord”, maar dit is nie ‘n goeie maatstaf nie. VivA se projekbestuurder: skoolgrammatika vir die onderwys, Nadine Fouche-Karsten, verduidelik aan...

Can I download this Taaldinge episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!