Taaldinge 16 April 2023 episode artwork

EPISODE · Apr 16, 2023 · 22 MIN

Taaldinge 16 April 2023

from Taaldinge · host RSG

Watter nut het idiome? Dalk moet ‘n mens sommer maar reguit sê wat jy bedoel. Maar enige moedertaalspreker wat sy sout werd is, sal weet dat uitdrukkings en idiome so ingeburger is dat ‘n mens skaars besef jy gebruik dit. Die oorsprong van uitdrukkings in Afrikaans kan gevind word in bronne wat wissel van die antieke tyd tot vandag; van bedrywe soos skeepvaart tot sport. Betaalmiddels, oud en nuut, is ‘n ryk bron van idiome. Jana Luther van die WAT vertel vir Ina Strydom waar uitdrukkings soos “sy sout werd” en “kruis of munt” vandaan kom.

NOW PLAYING

Taaldinge 16 April 2023

0:00 22:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Taaldinge?

This episode is 22 minutes long.

When was this Taaldinge episode published?

This episode was published on April 16, 2023.

What is this episode about?

Watter nut het idiome? Dalk moet ‘n mens sommer maar reguit sê wat jy bedoel. Maar enige moedertaalspreker wat sy sout werd is, sal weet dat uitdrukkings en idiome so ingeburger is dat ‘n mens skaars besef jy gebruik dit. Die oorsprong van...

Can I download this Taaldinge episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!