Taaldinge 16 Augustus 2020 episode artwork

EPISODE · Aug 16, 2020 · 17 MIN

Taaldinge 16 Augustus 2020

from Taaldinge · host RSG

Die Stigting vir die Bemagtiging deur Afrikaans is 'n geletterdheidstrust wat 'n verskil in die Wes-Kaapse gemeenskappe wil maak deur Afrikaans. Magdaleen Krüger gesels die SBA se uitvoerende hoof, dr. Niel le Roux, en met die voorsitter van die direksie, Sandra Prinsloo, oor die relevansie van 'n slegs Afrikaans-uitgangspunt en of die stigting al in 'n meertalige rigting beweeg het.

NOW PLAYING

Taaldinge 16 Augustus 2020

0:00 17:06

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Taaldinge?

This episode is 17 minutes long.

When was this Taaldinge episode published?

This episode was published on August 16, 2020.

What is this episode about?

Die Stigting vir die Bemagtiging deur Afrikaans is 'n geletterdheidstrust wat 'n verskil in die Wes-Kaapse gemeenskappe wil maak deur Afrikaans. Magdaleen Krüger gesels die SBA se uitvoerende hoof, dr. Niel le Roux, en met die voorsitter van die...

Can I download this Taaldinge episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!