EPISODE · May 22, 2022 · 16 MIN
Taaldinge 22 Mei 2022
from Taaldinge · host RSG
Waarom word ‘n bokkem nou juis ‘n bokkem genoem? Is dit reg om van ‘n pynvolle ervaring te praat? Waar kom die dorp Koekenaap se naam vandaan? En dié van die Schiphol-lughawe? Dr. Willem Botha, hoofredakteur van die WAT, en Alet Cloete, ‘n senior mederedakteur, is saam met Ina Strydom in die ateljee om luisteraars se taalvrae te beantwoord.
NOW PLAYING
Taaldinge 22 Mei 2022
0:00
16:16
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of Taaldinge?
This episode is 16 minutes long.
When was this Taaldinge episode published?
This episode was published on May 22, 2022.
What is this episode about?
Waarom word ‘n bokkem nou juis ‘n bokkem genoem? Is dit reg om van ‘n pynvolle ervaring te praat? Waar kom die dorp Koekenaap se naam vandaan? En dié van die Schiphol-lughawe? Dr. Willem Botha, hoofredakteur van die WAT, en Alet Cloete, ‘n senior...
Can I download this Taaldinge episode?
Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!