Taaldinge 26 Oktober 2025 episode artwork

EPISODE · Oct 26, 2025 · 17 MIN

Taaldinge 26 Oktober 2025

from Taaldinge · host RSG

‘n Uitsonderlike publikasie oor die Afrikaanse kunslied het onlangs uit die pen van twee hoogleraars in vokale musiek by die Universiteite van Oklahoma en Furman in die VSA verskyn. Die bekende taalkundige, prof Ernst Kotzé, het as spesiale redakteur opgetree. Hy vertel vir Ina Strydom meer oor die boek, en wat dit só besonders maak.

NOW PLAYING

Taaldinge 26 Oktober 2025

0:00 17:03

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Taaldinge?

This episode is 17 minutes long.

When was this Taaldinge episode published?

This episode was published on October 26, 2025.

What is this episode about?

‘n Uitsonderlike publikasie oor die Afrikaanse kunslied het onlangs uit die pen van twee hoogleraars in vokale musiek by die Universiteite van Oklahoma en Furman in die VSA verskyn. Die bekende taalkundige, prof Ernst Kotzé, het as spesiale...

Can I download this Taaldinge episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!