Taaldinge 8 Februarie 2026 episode artwork

EPISODE · Feb 8, 2026 · 20 MIN

Taaldinge 8 Februarie 2026

from Taaldinge · host RSG

Wat is Afrikaans se posisie in die digitale ruimte? Die Virtuele Instituut vir Afrikaans het pas met ‘n navorsingsprojek begin om die digitale lewenskragtigheid van Afrikaans te meet. Die navorsing word in opdrag van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns gedoen. Die bestuurshoof van VivA, Marlie Coetzee, vertel vir Ina Strydom meer oor die navorsing en die doel daarvan.

NOW PLAYING

Taaldinge 8 Februarie 2026

0:00 20:50

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Taaldinge?

This episode is 20 minutes long.

When was this Taaldinge episode published?

This episode was published on February 8, 2026.

What is this episode about?

Wat is Afrikaans se posisie in die digitale ruimte? Die Virtuele Instituut vir Afrikaans het pas met ‘n navorsingsprojek begin om die digitale lewenskragtigheid van Afrikaans te meet. Die navorsing word in opdrag van die Suid-Afrikaanse Akademie vir...

Can I download this Taaldinge episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!