EPISODE · Jul 29, 2025 · 2 MIN
Tariewe, die repo, en Juliemaand data
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
President Trump se 30% tarief is oppad soos ʼn vragtrein (ok, dalk nie een in Suid-Afrika nie) en ekonome raai oor wat die repokoers besluit gaan wees. Daar is ook aankopebestuurdersindeksdata en nuwe voertuigverkopesyfers die week. Hier is ʼn kort opsomming van die ekonomiese nuus.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.
Embed this episode
NOW PLAYING
Tariewe, die repo, en Juliemaand data
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.