EPISODE · Dec 7, 2023 · 2 MIN
Te groot om te vou?
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die krisis by Transnet en die hawens kos die ekonomie na raming R1 miljard per dag. Die Tesourie het verlede Vrydag ʼn reddingsboei na Transnet se kant toe gegooi in die vorm van ʼn leningswaarborg maar gesê dit kom saam met streng voorwaardes. Wat sê ekonomiese teorie oor die situasie? Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Te groot om te vou?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.