Teenstanders van Brexit neem vir oulaas 'n musikale standpunt in episode artwork

EPISODE · Feb 1, 2020 · 4 MIN

Teenstanders van Brexit neem vir oulaas 'n musikale standpunt in

from Naweekaktueel · host RSG

Britte wat verkies het om in die EU te bly, het besluit om vir 'n laaste keer hulle stem dik te maak. Hulle het besluit dat Beethoven se "Ode aan die Vreugde", nommer 1 op die Britse treffersparade moet wees - JUIS op die historiese dag waarop Brexit sou plaasvind. Die Europese raad het in 1972 besluit dat Beethoven se komposisie voortaan hulle kenwysie sou wees, terwyl die Europese Unie dit in 1993 as hulle amptelike volkslied aangeneem het. Terwyl TEENSTANDERS van Brexit veldtogte gevoer het om landsburgers aan te moedig om dié liedjie vanaf verskeie platforms af te laai, het die sogenaamde "Brexiteers" nie op hulle laat wag nie. Hulle het weer vir Brexit-ondersteuners gevra om 'n liedjie van die komediant Dominic Frisby af te laai. Anna-Marie Jansen van Vuuren doen verslag.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 1, 2020

Embed this episode

NOW PLAYING

Teenstanders van Brexit neem vir oulaas 'n musikale standpunt in

0:00 4:55

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Naweekaktueel?

This episode is 4 minutes long.

When was this Naweekaktueel episode published?

This episode was published on February 1, 2020.

Can I download this Naweekaktueel episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!