EPISODE · Apr 28, 2026 · 50 MIN
Tekskritiek - 'n Onderhoud met Professor Jorrie Jordaan
from Radio Scriptura · host Scriptura
Besit ons steeds die onvervalste evangelie? Wat is tekskritiek, en hoe is die bybel - spesifiekdie nuwe testament - onder gelowiges in die eerste drie eeue na Christus versprei? Hoe is die bybel vertaal, en hoe het die evangelie behoue gebly, en het die handgeskrewe afskrifte hoofsaaklik ooreengestem? As die bybel oorgeskryf is deur mense, kan ons daarop staatmaak dat dit 'n goeie kopie van die oorspronklike woord van God is? Is die Heilige Gees en die openbaring van God afhanklik van menslike vertalings en oorlewering? Vertalings is betroubaar in sovere hulle die Griekste teks volg wat die Here in sy woord gegee het. Die Here het dit so beskik en ons kan dit vandag in meeste tale kan lees en vertrou.
NOW PLAYING
Tekskritiek - 'n Onderhoud met Professor Jorrie Jordaan
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.