Terugkyk op 2025 episode artwork

EPISODE · Dec 16, 2025 · 43 MIN

Terugkyk op 2025

from Radio Scriptura · host Scriptura

Wat 'n voorreg om terug te kyk op 2025!   Die jaar het so baie op gelewer en so vinnig verby gevlieg, maar die Scriptura span het reekse en episodes gepubliseer wat ons eie verbeelding oortref het.   AAN GOD AL DIE EER, want in werklikheid was dit episode vir episode, 'n groot genade.  En alles het uitgewerk soos dit moes, en ons is baie dankbaar dat die ses broers in die Here al vir 'n volle agt jaar elke week saam gesels oor die Woord van ons wonderlike God. Die bediening bereik duisende mense regoor die wereld, want God het dit so laat gebeur.  Hy gebruik nederige mense om Sy evangelie van redding wêreldwyd te versprei.   En dit het 'n baie positiewe impak op die predikers en aanbieders self, en op die luisteraars, asook op die werkers in die agtergrond meegebring.  Ons bedank elkeen wat geluister en gekyk het, en die episodes met vriende en familie gedeel het, want dit is ook natuurlik die uitvloeisel van die aanraking van die Woord van God in elke hart.   Die liefde van God is soos 'n vuur en dit steek harte aan die brand, en ons kan dit nie vir onsself hou nie. Bid asseblief vir die volgehoue en getroue verkondiging van die Here se kosbare woord, en vir die bediening om voort te gaan om nog meer mense te bereik vir God se koninkryk.

NOW PLAYING

Terugkyk op 2025

0:00 43:27

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radio Scriptura?

This episode is 43 minutes long.

When was this Radio Scriptura episode published?

This episode was published on December 16, 2025.

What is this episode about?

Wat 'n voorreg om terug te kyk op 2025!   Die jaar het so baie op gelewer en so vinnig verby gevlieg, maar die Scriptura span het reekse en episodes gepubliseer wat ons eie verbeelding oortref het.   AAN GOD AL DIE EER, want in werklikheid was dit...

Can I download this Radio Scriptura episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!