EPISODE · May 8, 2020 · 48 MIN
Thabo van Zyl
from John Deere Africa · host Jacques Basson
Thabo van Zyl is nie alleen ‘n suksesvolle mielieboer van die Vrystaat nie, maar het onlangs ook Syngenta se Leadership Academy for Agriculture-program suksesvol voltooi. Volgens hom het dié kursus weereens benadruk hoe belangrik effektiewe leierskap, en kommunkasie, in die landbou-sektor is. Hierdie Wesselsbron-boer gesels ook padlangs met Jacques Basson oor die uitdagings wat uiterste klimaatstoestande bied, die belangrikheid daarvan om te diversifiseer en die transformasie wat boerdery ondergaan het oor die afgelope paar dekades, danksy meer gevorderde toerusting en tegnologie. Soos Thabo tereg opmerk, wat landbou betref is normaal nie meer normaal nie...
What this episode covers

NOW PLAYING
Thabo van Zyl
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
May 4, 2026 ·50m
Apr 24, 2026 ·0m
Apr 21, 2026 ·73m
Apr 18, 2026 ·95m
Apr 15, 2026 ·55m
Apr 13, 2026 ·68m