Toe het Jesus ‘n ander Storie Vertel episode artwork

EPISODE · Jul 18, 2024 · 3 MIN

Toe het Jesus ‘n ander Storie Vertel

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailMatteus 13:33 Hy het hulle nog 'n gelykenis vertel: “Die koninkryk van die hemel is soos suurdeeg wat 'n vrou gevat en in 'n groot skottel meel ingewerk het totdat dit heeltemal deursuur was.” Hoe sterk is jou geloof werklik? Sukkel jy om tot op die vlak van geloof, wat ons almal begeer, te groei? Sukkel jy om jou geloof in Hom eerste in jou lewe te stel... laat ek jou dan verseker, jy is ... nie alleen nie.Dit is nie maklik om die geloofsdimensie, oftewel daardie Jesus-dimensie, met die daaglikse, vinnig bewegende, tegnologiese wêreld waarin ons leef, te versoen nie.Gister het ons gesien hoe Jesus gewys het dat selfs die kleinste mosterdsaadjie-grootte-bietjie-geloof van ons kant, deur God geëer sal word. Wanneer ons God toelaat om die koning van ons lewe te wees, sal Hy ons geloof laat groei. Maar onthou, dat net God die groei kan gee. Ja, Hy sal dit tot 'n magtige mosterdboom laat groei. Wat 'n belofte!Maar wag, daar is meer, want …Toe vertel Jesus vir hulle 'n ander storie:Matteus 13:33 Hy het hulle nog 'n gelykenis vertel: “Die koninkryk van die hemel is soos suurdeeg wat 'n vrou gevat en in 'n groot skottel meel ingewerk het totdat dit heeltemal deursuur was.”Ek onthou hoe ek as ‘n jong kind gekyk het hoe my ma vir Paasfees en Kersfees brood gebak het. Ek was altyd verbaas om te sien dat die deeg wat sy in 'n bak gemeng en eenkant met 'n afdroogdoek daaroor neergesit het, binne 'n uur of wat, van ‘n klein bolletjie deeg tot ‘n bak vol gerys het. Verstommend. En dit is presies die prentjie wat Jesus hier skilder.Wanneer ons, deur die kleinste saadjie van geloof, die kleinste bietjie suurdeeg, die heerskappy van God in ons hart erken … sal Hy iets doen wat ons almal heeltemal sal dronkslaan. Hy sal ons ophef, Hy sal ons vorm en ons op wonderbaarlike maniere laat groei, sodat ons dié mense word wat Hy ons geskape het om te wees.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 18, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Matteus 13:33 Hy het hulle nog 'n gelykenis vertel: “Die koninkryk van die hemel is soos suurdeeg wat 'n vrou gevat en in 'n groot skottel meel ingewerk het totdat dit heeltemal deursuur was.” Hoe sterk is jou geloof werklik? Sukkel jy om tot op die vlak van geloof, wat ons almal begeer, te groei? Sukkel jy om jou geloof in Hom eerste in jou lewe te stel... laat ek jou dan verseker, jy is ... nie alleen nie. Dit is nie maklik om die geloofsdimensie, oftewel daardie Jes...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Toe het Jesus ‘n ander Storie Vertel

0:00 3:13

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on July 18, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!