EPISODE · Aug 17, 2023 · 2 MIN
Township malls en spaza-winkels
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die Covid-19 pandemie en onlangse voedselprysinflasie het gevolge ingehou vir verbruikers en kleinhandel kruideniers en die afgelope week was daar interessante berigte oor die malls in die townships en oor spazawinkels wat ek graag wil deel. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Township malls en spaza-winkels
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.