Trap Versigtig episode artwork

EPISODE · Jun 3, 2024 · 2 MIN

Trap Versigtig

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailPsalm 37:1-4 Moenie jou vererg oor boosdoeners nie. Moenie die kwaaddoeners beny nie. Want soos gras verlep hulle gou. Soos plante verdroog hulle vinnig. Vertrou op die Here en doen wat goed is. Woon in die land en geniet veiligheid. Wees bly in die Here, en Hy sal jou hartsbegeertes aan jou gee. (NLV) Elke nou en dan gebeur dinge wat ons laat reageer – goeie dinge en slegte dinge, dinge waarna ons smag en dinge wat ons verafsku. En hoe meer ons reageer, hoe meer van 'n tuimeltreinrit, of te wel, ‘n ‘rollercoaster’ word die lewe.Ek hou ek nie van die gevoel van ‘n tuimeltreinrit nie. Jy sal my nooit aste nimmer oorreed om op een van daardie ritte te gaan nie! Ek wil beslis nie my lewe vol skerp op- en afdraandes, kinkels en draaie leef nie. Maar as jy ‘n bietjie terugstaan en daaroor nadink, kom baie van die sensasie van die rit neer op hoe ons daarop reageer.Neem byvoorbeeld iets wat ons almal omkrap en waaroor ons verontreg oor voel: slegte mense wat voorspoedig is. Slegte mense kom met moord weg, terwyl ons probeer om goed te doen, maar ten spyte daarvan, sukkel. Dit kan ons regtig vies maak. Nouja, hier is wyse raad; goddelike wysheid, om ons te help om party van ons kriewelrige reaksies uit die weg te ruim:Psalm 37:1-4 Moenie jou vererg oor boosdoeners nie. Moenie die kwaaddoeners beny nie. Want soos gras verlep hulle gou. Soos plante verdroog hulle vinnig. Vertrou op die Here en doen wat goed is. Woon in die land en geniet veiligheid. Wees bly in die Here, en Hy sal jou hartsbegeertes aan jou gee. (NLV)Wat wil God hê? Hoe moet ons teenoor daardie bose mense reageer? Vertrou op Hom en gaan voort om goed te doen. Om op die plek wat Hy ons geplaas het, beginselvas, betroubaar en konsekwent te wees. En wanneer jy met 'n die regte gesindheid leef, sal Hy jou die begeertes van jou hart gee.Hou op om negatief te reageer. Wees betroubaar. Doen goed.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 3, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Psalm 37:1-4 Moenie jou vererg oor boosdoeners nie. Moenie die kwaaddoeners beny nie. Want soos gras verlep hulle gou. Soos plante verdroog hulle vinnig. Vertrou op die Here en doen wat goed is. Woon in die land en geniet veiligheid. Wees bly in die Here, en Hy sal jou hartsbegeertes aan jou gee. (NLV) Elke nou en dan gebeur dinge wat ons laat reageer – goeie dinge en slegte dinge, dinge waarna ons smag en dinge wat ons verafsku. En hoe meer ons reageer, hoe meer van '...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Trap Versigtig

0:00 2:53

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on June 3, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!