EPISODE · Jul 4, 2025 · 9 MIN
Trok Talent-wenner, Rudo Schwim, stil enkelsnit bekend
from The Good Morning Breakfast show · host OFM
’n “Clarens Winter” het hierdie maand nuwe betekenis gekry met die bekendstelling van die wenner van die OFM Trok Talent-kompetisie, wat in samewerking met Select Musiek (’n afdeling van Sony Music Entertainment Africa) aangebied is, Rudo Schwim, se debuutenkelsnit wat as deel van sy prys op Vrydag 4 Julie 2025 uitgereik is. OFM se ontbytprogram, die Good Morning Breakfast, het regstreeks vanaf Clarens se plein, oorkant Schwim se restaurant, Firkin Pub and Grill, uitgesaai vir die geleentheid, en saam die speelknoppie gedruk vir die eerste radio-uitsending van die liedjie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Trok Talent-wenner, Rudo Schwim, stil enkelsnit bekend
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.