Uit Genade Gered episode artwork

EPISODE · Mar 20, 2025 · 2 MIN

Uit Genade Gered

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailEfesiërs 2:8-9 Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is 'n gawe van God. Dit kom nie deur julle eie verdienste nie, en daarom het niemand enige rede om op homself trots te wees nie. Ek is 'n groot voorstander van mense wat vasberade is en verantwoordelikheid vir hul dade neem. Mense wat skoonmaak en opruim waar hulle gemors het; hulle skuld betaal; hulleself gedra … Hoe voel jy oor sulke mense?Hoe anders sou die wêreld nie gewees het as almal net eienaarskap sou neem van die dinge waarvoor hulle verantwoordelik is; eerder as om ander mense, of selfs God vir hul teëspoed te blameer nie?En hoewel dit wonderlik en perfek klink, is ek en jy nie perfek nie en leef ons nie in 'n ideale wêreld nie. Daar is 'n paar probleme wat óns geskep het, wat ons nooit sal kan regstel nie; daar is sekere skuld wat ons nooit sal kan terugbetaal nie; sekere gevestigde gedragspatrone wat ons nooit op ons eie sal kan verander nie.Dink net aan die oortredings wat jy in die verlede begaan het; die dinge, wat – as jy die horlosie kon terugdraai – jy nou heeltemal anders sou hanteer het; die seer wat jy veroorsaak het; die manier waarop jy, met die volle wete dat die dinge wat jy gedoen het, verkeerd was en daardeur vir God verwerp het. Ek praat van daardie skuldgevoel wat diep binne-in jou vreet...Maar, ons God is 'n God van liefde, 'n God van genade, 'n God van vergifnis. As jy kies om op Jesus te vertrou, sal Hy jou red van die dinge wat jy self nooit kan verander nie.Efesiërs 2:8-9 Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is 'n gawe van God. Dit kom nie deur julle eie verdienste nie, en daarom het niemand enige rede om op homself trots te wees nie.Dis goeie nuus. Baie goeie nuus.En dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 20, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Efesiërs 2:8-9 Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is 'n gawe van God. Dit kom nie deur julle eie verdienste nie, en daarom het niemand enige rede om op homself trots te wees nie. Ek is 'n groot voorstander van mense wat vasberade is en verantwoordelikheid vir hul dade neem. Mense wat skoonmaak en opruim waar hulle gemors het; hulle skuld betaal; hulleself gedra … Hoe voel jy oor sulke mense? Hoe anders sou di...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Uit Genade Gered

0:00 2:34

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 20, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!