Uiteindelik is daar Vryheid episode artwork

EPISODE · Feb 3, 2025 · 2 MIN

Uiteindelik is daar Vryheid

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Korintiërs 3:17 “Die Here” beteken hier “die Gees”, en waar die Gees van die Here is, is daar vryheid. Vryheid. Daar’s nou 'n woord waarvan ons almal hou ... tog beteken dit verskillende dinge vir verskillende mense op verskillende tye in hul lewens. Ek wonder, wat beteken dit vir jou, hier waar ons nou gesels? Is daar iets waarvan jy vrygemaak wil word? Wat is dit?Die realiteit van die lewe in hierdie onvolmaakte wêreld is dat ons almal uiteindelik ‘n las of twee dra waarvan ons smag om bevry te word: 'n Verpligting, 'n situasie, 'n verhouding wat jou totaal dreineer. Here, maak my vry!Maar die lewe gaan nooit perfek wees nie. Dit is onwaarskynlik dat daar ooit 'n tyd sal wees wanneer daar niks aan die gang sal wees wat jy nie daar wil hê nie. Ja, daar is seker maar altyd iets, nè?So hoe sal dit voel as daardie laste wat jou lam maak, hanteer kan word, sodat jy te midde daarvan, vryheid kan ervaar?2 Korintiërs 3:17 “Die Here” beteken hier “die Gees”, en waar die Gees van die Here is, is daar vryheid.Jesus het gekom om jou vry te maak. Ja, om jou vry te maak, van die druk om aan God se standaard van volmaaktheid te voldoen! Daardie standaard wat lyk asof nie een van ons ooit in staat sal wees om dit te bereik nie! Vry van al daardie slegte goed wat ons doen, wat ons beroof van die oorvloedige lewe wat Jesus self gesê het Hy’t gekom om dit vir ons te gee. Vry om alles te wees wat Hy ons gemaak het om te wees.Daar is niks meer bevredigend as wanneer die laste wat jou wil versmoor, van jou skouers afgeneem word nie. Wanneer dít gebeur, kan jy die wonder van die vryheid wat Jesus vir jou kom bring het, ervaar. Want op die plek waar die Gees van die Here is, is daar vryheid.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail 2 Korintiërs 3:17 “Die Here” beteken hier “die Gees”, en waar die Gees van die Here is, is daar vryheid. Vryheid. Daar’s nou 'n woord waarvan ons almal hou ... tog beteken dit verskillende dinge vir verskillende mense op verskillende tye in hul lewens. Ek wonder, wat beteken dit vir jou, hier waar ons nou gesels? Is daar iets waarvan jy vrygemaak wil word? Wat is dit? Die realiteit van die lewe in hierdie onvolmaakte wêreld is dat ons almal uiteindelik ‘n las of twee ...

NOW PLAYING

Uiteindelik is daar Vryheid

0:00 2:50

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 3, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan Mail2 Korintiërs 3:17 “Die Here” beteken hier “die Gees”, en waar die Gees van die Here is, is daar vryheid. Vryheid. Daar’s nou 'n woord waarvan ons almal hou ... tog beteken dit verskillende dinge vir verskillende mense op verskillende...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!