Untitled Episode episode artwork

EPISODE · Aug 3, 2024 · 2 MIN

Untitled Episode

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail1 Kronieke 28:9 En jy, Salomo, my seun, jy moet die God van jou vader ken en Hom dien met jou hele hart en met 'n gewillige gemoed, want die Here ondersoek alle harte en ken die bedoeling van elke gedagte. As jy na Hom vra, sal Hy Hom deur jou laat vind, maar as jy Hom verlaat, sal Hy jou vir altyd verwerp. Het jy al ooit beleef hoe iemand iets teen sy sin vir jou doen? Dit beroof jou op die plek van die vreugde van wat hulle gedoen het, want hulle het dit nie met 'n gewillige hart gedoen nie.Maar weet jy, ons kan ons ook daaraan skuldig maak? Ons kan dalk doen wat van ons gevra word, maar dan kla ons daaroor. Dis nie regverdig nie. Ek behoort nie verplig te wees om dit te doen nie!Baie jare gelede toe ek aan die Bybelkollege begin studeer het, moes ons tussen lesings verskillende take verrig. Elkeen het sy taak gekry; en, alhoewel ek gebid het: "Here, moet asseblief nie vir my die toilette gee om skoon te maak nie" ... Ja, jy het reg geraai! Dis waar ek beland het.Voordat ek teologie gaan studeer het, het ek in my beroep besigheidsklas oor die wêreld gevlieg en duisende dollars per dag gevra vir my konsultasie kundigheid. En hier was ek besig om toilette skoon te maak. Regtig?! Jy kan jou die gemor en geknor voorstel!Maar God het geweet wat Hy doen, want dit het my 'n belangrike les geleer. Dieselfde les wat die wyse ou koning Dawid sy seun Salomo geleer het:1 Kronieke 28:9 En jy, Salomo, my seun, jy moet die God van jou vader ken en Hom dien met jou hele hart en met 'n gewillige gemoed, want die Here ondersoek alle harte en ken die bedoeling van elke gedagte. As jy na Hom vra, sal Hy Hom deur jou laat vind, maar as jy Hom verlaat, sal Hy jou vir altyd verwerp.Ja, my vriend, God roep ons soms om dinge te doen wat ons nie wil doen nie. Maar, doen dit met jou hele hart, 'n gewillige hart, want Hy weet wat in jou hart aangaan. En as jy na Hom toe gaan om hulp te vra, sal Hy jou antwoord.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 3, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail 1 Kronieke 28:9 En jy, Salomo, my seun, jy moet die God van jou vader ken en Hom dien met jou hele hart en met 'n gewillige gemoed, want die Here ondersoek alle harte en ken die bedoeling van elke gedagte. As jy na Hom vra, sal Hy Hom deur jou laat vind, maar as jy Hom verlaat, sal Hy jou vir altyd verwerp. Het jy al ooit beleef hoe iemand iets teen sy sin vir jou doen? Dit beroof jou op die plek van die vreugde van wat hulle gedoen het, want hulle het dit nie met 'n g...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Untitled Episode

0:00 2:40

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on August 3, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!