EPISODE · May 26, 2025 · 5 MIN
Upington, Bloem en Potch, kom neem deel aan die A-Arts nasionale kunstefees
from Mid-Morning Magic · host OFM
Vir 23 jaar al kan alle ouderdomme deelneem aan die A-Arts nasionale kunstefees in dans, drama, musiek en sang. In sentraal SA kan finaliste deelneem in Upington, Bloemfontein en Potchefstroom. A-Arts is ‘n motiverende en kompeterende kunstefees wat ‘n hoogtepunt bereik in April 2026 tydens hul ‘Rising to Fame’ finale konsert. Direkteure Wanya Downing en Denise van Dyk sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om ook te vertel van die pryse wat op die spel is en hoe registrasie werk. Lees meer by a-arts.co.za
Embed this episode
NOW PLAYING
Upington, Bloem en Potch, kom neem deel aan die A-Arts nasionale kunstefees
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.