Van Binne Gevul episode artwork

EPISODE · May 17, 2026 · 2 MIN

Van Binne Gevul

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan Mail2 Korintiërs 4:7-8 Ons wat hierdie skat in ons het, is maar kleipotte wat maklik breek; die krag wat alles oortref, kom dus van God, nie van ons nie. In alles word ons verdruk, maar ons is nie terneergedruk nie; ons is oor raad verleë, maar nie radeloos nie; In 'n wêreld waar ons almal probeer om iemand te wees, beleef baie van ons 'n knaende gevoel van ‘ek is nie goedgenoeg nie.’ Ons redeneer dat ons soveel swakhede en tekortkominge het, dat ons nooit regtig veel sal kan bereik nie.Ek moet nou ‘n belydenis doen: Dit het my soms gepla dat Christianityworks, die bediening wat hierdie daaglikse boodskappe produseer, nie 'n indrukwekkende kantoor gehad het nie. Ons kantoor het sleg afgesteek by die spoggerige televisie- en radio-ateljees wat ek dwarsdeur die wêreld besoek het. Ons s'n was net 'n ommuurde gedeelte van 'n voorportaal, wat 'n plaaslike kerk gratis tot ons beskikking gestel het.Ons opset het, in vergelyking met ander, absoluut minderwaardig en onbeduidend gelyk.Sien jy hoe maklik dit is om in daardie strik te trap? En tog is God gewoond daaraan om brose en feilbare mense op die mees verstommende maniere tot sy eer te gebruik. En Hy doen alles met 'n doel. Paulus skryf aan ‘n gemeente:2 Korintiërs 4:7-8 Ons wat hierdie skat in ons het, is maar kleipotte wat maklik breek; die krag wat alles oortref, kom dus van God, nie van ons nie. In alles word ons verdruk, maar ons is nie terneergedruk nie; ons is oor raad verleë, maar nie radeloos nie;Paulus se bediening, het bestaan uit 'n paar onbelangrike manne en vroue, wat deur die bekende wêreld sonder groot ophef voortgeskuifel het. Hulle het in vergelyking met Jerusalem, met sy glorieryke tempel, absoluut onindrukwekkend gelyk. Maar God gebruik gewone gebroke mense om sy kosbaarste geskenk te dra, sodat niemand ooit onseker sal wees oor waar die krag vandaan kom nie. Hy vul wagtende, biddende harte met sy Gees en krag. Ons is die leë houers - Hy is die skat daar binne-in.Dis God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 17, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail 2 Korintiërs 4:7-8 Ons wat hierdie skat in ons het, is maar kleipotte wat maklik breek; die krag wat alles oortref, kom dus van God, nie van ons nie. In alles word ons verdruk, maar ons is nie terneergedruk nie; ons is oor raad verleë, maar nie radeloos nie; In 'n wêreld waar ons almal probeer om iemand te wees, beleef baie van ons 'n knaende gevoel van ‘ek is nie goedgenoeg nie.’ Ons redeneer dat ons soveel swakhede en tekortkominge het, dat ons nooit regtig veel sal k...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Van Binne Gevul

0:00 2:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on May 17, 2026.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!