EPISODE · Jun 16, 2026 · 7 MIN
Van ma na dogter: Alba Vorster verklap die storie agter "Alles Sal Nog Regkom"
from OFM · host OFM
Alba Vorster se nuutste enkelsnit is meer as net nog 'n treffer dit is 'n familie-erfenis. Alles Sal Nog Regkom is oorspronklik deur haar ma, Nadia Vorster, geskryf en gesing, en nou blaas Alba nuwe lewe in die liedjie. In die onderhoud gesels ons oor die emosionele reis om haar ma se musiek voort te sit, die boodskap van hoop in die liedjie. Skakel in vir die hartlike gesprek!
Embed this episode
NOW PLAYING
Van ma na dogter: Alba Vorster verklap die storie agter "Alles Sal Nog Regkom"
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.