Van Put tot Paleis episode artwork

EPISODE · Feb 21, 2026 · 2 MIN

Van Put tot Paleis

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailGenesis 50:20 Julle wou my kwaad aandoen, maar God wou daarmee goed doen: Hy het gesorg dat 'n groot volk nou in die lewe gebly het. Die lewe is vol krissise. Jy het ongetwyfeld ook al baie beleef, of hoe? Party wat jy goed kan onthou - die grotes en die kleintjies. Alhoewel dit destyds ontstellend was, was dit op die ou end toe nie so sleg as wat jy gedink het dit sal wees nie. Ons lees in die Ou Testament van Josef. Hy was Jakob se jongste en ook sy gunsteling seun. Sy broers was so jaloers op Josef dat hulle saamgesweer het om hom dood te maak. Uiteindelik het hulle hom egter as slaaf aan Egiptenare verkoop. Daar het hy jare in die tronk deurgebring vir 'n misdaad wat hy nie gepleeg het nie.Die arme jongman het terugslag na terugslag beleef. Maar hy het elke keer opgestaan en dapper voortgegaan. Wanneer jy Josef se verhaal in Genesis, hoofstukke 37 tot 50 lees, sien jy hoe hy elke terugslag met integriteit hanteer het en hoe God dit geëer het.Josef was uiteindelik die Eerste Minister van Egipte; ja, hy was tweede in bevel, net onder Farao. Tydens 'n groot hongersnood, het dieselfde broers wat hom aan Egiptiese handelaars verkoop het, voor hom gestaan om kos te kom bedel. Josef het letterlik die mag van lewe en dood oor hulle gehad. Tog het hy so gereageer:Genesis 50:20 Julle wou my kwaad aandoen, maar God wou daarmee goed doen: Hy het gesorg dat 'n groot volk nou in die lewe gebly het.Alhoewel hy gehaat is, as slaaf verkoop is, valslik beskuldig is en gevange geneem is; het elkeen van hierdie massiewe terugslae Josef nader aan God se doel vir sy lewe gebring: naamlik om baie lewens te red. Ons sien in God se koninkryk is 'n terugslag die voorbereiding vir iets groter.Dis Sy Woord. Vars ... vir jou ... vandag Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 21, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail Genesis 50:20 Julle wou my kwaad aandoen, maar God wou daarmee goed doen: Hy het gesorg dat 'n groot volk nou in die lewe gebly het. Die lewe is vol krissise. Jy het ongetwyfeld ook al baie beleef, of hoe? Party wat jy goed kan onthou - die grotes en die kleintjies. Alhoewel dit destyds ontstellend was, was dit op die ou end toe nie so sleg as wat jy gedink het dit sal wees nie. Ons lees in die Ou Testament van Josef. Hy was Jakob se jongste en ook sy gunsteling...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Van Put tot Paleis

0:00 2:49

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 21, 2026.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!