Van Voor Tyd Begin Het episode artwork

EPISODE · Dec 22, 2024 · 3 MIN

Van Voor Tyd Begin Het

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 1:1-5 In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God. Hy was reeds in die begin by God. Alles het deur Hom tot stand gekom: ja, nie 'n enkele ding wat bestaan, het sonder Hom tot stand gekom nie. In Hom was daar lewe, en dié lewe was die lig vir die mense. Die lig skyn in die duisternis, die duisternis kon dit nie uitdoof nie. Wel, Kersfees is net om die draai. Is jy opgewonde? Nou ja, ongelukkig is dit vir baie volwassenes net nog 'n Kersfees, terwyl die kinders opgewonde fokus op die gedagte om geskenke te ontvang, Nou ja, ons weet dat Jesus beslis nie in die laaste week van Desember gebore is nie. Die skaapwagters sou beswaarlik in die nag, in die middel van 'n Israelse winter, hul kuddes buite in die veld opgepas het.Maar kom ons kyk uit ‘n ander perspektief hierna. Die dag en die datum is nie die belangrike saak nie, wat wel vir ons lewensbelangrik is, is die feit dat Jesus na hierdie wêreld gestuur is om ons van ons sonde te red. Hy het die prys kom betaal vir ons rebellie teen God. Hy het ook al die pyn en lyding as gevolg van die dinge wat ons, en ander, gedoen het om ons lewens en ons wêreld te verwoes, op Hom geneem. Sy dood is 'n ewige plan. God het dit reeds voor die grondlegging van die wêreld, voor tyd begin het, so beplan. Johannes 1:1-5 In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God. Hy was reeds in die begin by God. Alles het deur Hom tot stand gekom: ja, nie 'n enkele ding wat bestaan, het sonder Hom tot stand gekom nie. In Hom was daar lewe, en dié lewe was die lig vir die mense. Die lig skyn in die duisternis, die duisternis kon dit nie uitdoof nie.Die apostel Johannes verwys na Jesus as “die Woord” – ons God wat met ons praat. So, onthou jy daar in Genesis hoofstuk een die heel eerste ding wat God geskape het? God het gesê: "Laat daar lig wees!" En daar was lig.En Jesus het gekom om die Lig van hierdie wêreld te wees, vir jou wêreld! Hy het sy Lig oor jou lewe kom skyn. 'n Lig wat in die duisternis skyn, 'n Lig wat die duisternis nie kan verdring nie. Dis Kersfees. En …Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 22, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Johannes 1:1-5 In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God. Hy was reeds in die begin by God. Alles het deur Hom tot stand gekom: ja, nie 'n enkele ding wat bestaan, het sonder Hom tot stand gekom nie. In Hom was daar lewe, en dié lewe was die lig vir die mense. Die lig skyn in die duisternis, die duisternis kon dit nie uitdoof nie. Wel, Kersfees is net om die draai. Is jy opgewonde? Nou ja, ongelukkig is dit vir baie volwassenes...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Van Voor Tyd Begin Het

0:00 3:10

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 22, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!