EPISODE · Mar 20, 2024 · 2 MIN
Vandag se inflasiesyfers
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Statistieke Suid-Afrika maak vandag Februariemaand se verbruikersprys inflasiesyfer bekend en ekonome verwag dat inflasie weer ʼn bietjie hoër gaan wees. Dit kan beteken dat daardie repokoersverlaging waarop ons almal hoop nog bietjie langer uitgestel word. Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Vandag se inflasiesyfers
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.