Verag en Verstoot episode artwork

EPISODE · Dec 9, 2025 · 3 MIN

Verag en Verstoot

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJesaja 53:3 Hy was verag en deur die mense verstoot, 'n man van lyding wat pyn geken het, iemand vir wie die mense die gesig wegdraai. Hy was verag, ons het hom nie gereken nie. Dis snaaks hoe ons in hierdie moderne wêreld soveel dinge as noodsaaklik beskou. Dinge soos ‘n goeie regering, 'n eerlike regbank, koue en warm lopende water en natuurlik elektrisiteit. Ja, as jy gewoond is daaraan om dit dag na dag te hê, aanvaar jy dit ongetwyfeld as vanselfsprekend ... totdat dit skielik nie meer daar is nie.Neem byvoorbeeld elektrisiteit. Ons kan ons lewens skaars sonder elektrisiteit voorstel, nè? Ons weet hoe ons voel wanneer die krag skielik afgaan, net wanneer ons moet regmaak om iets belangrik te doen. Wie van ons het nie al beleef hoe ons skielik in die donker onder-in die kas na kerse moet grawe nie?Nikola Tesla is in 1856 in die hedendaagse Kroasië gebore. Hy is in 1943 oorlede. Die arme man het nie tydens sy leeftyd die erkenning vir sy ongelooflike werk ontvang nie. Hy is selfs afgedank en verneder.Ten spyte van armoede en openbare minagting het Tesla se werk met elektrisiteit – veral wisselstroom (WS) – die wêreld verander. Ons moet hom bedank vir die krag wat ons lewens verlig.Wanneer jy die een is wat bespot en ontslaan word, is dit nie 'n aangename ding nie. Dit voel verskriklik; asof jy nooit iets sal bereik nie; asof die lewe waarop jy gehoop het, nooit sal uitwerk nie.Jesaja het hierdie woorde oor Jesus meer as 700 jaar voor sy geboorte geskryf:Jesaja 53:3 Hy was verag en deur die mense verstoot, 'n man van lyding wat pyn geken het, iemand vir wie die mense die gesig wegdraai. Hy was verag, ons het hom nie gereken nie.En dit is presies wat met Hom gebeur het. Jesus se dood en opstanding sal altyd die grootste oorwinning in die menslike geskiedenis bly. Daardeur is mense vergewe en die gawe van die ewige lewe gegee.Net omdat sommige mense jou waarde nie raaksien nie, beteken nie dat God nie wonderlike dinge deur jou sal doen nie. Moenie bang wees vir die wêreld se verwerping nie.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Jesaja 53:3 Hy was verag en deur die mense verstoot, 'n man van lyding wat pyn geken het, iemand vir wie die mense die gesig wegdraai. Hy was verag, ons het hom nie gereken nie. Dis snaaks hoe ons in hierdie moderne wêreld soveel dinge as noodsaaklik beskou. Dinge soos ‘n goeie regering, 'n eerlike regbank, koue en warm lopende water en natuurlik elektrisiteit. Ja, as jy gewoond is daaraan om dit dag na dag te hê, aanvaar jy dit ongetwyfeld as vanselfsprekend ... totdat...

NOW PLAYING

Verag en Verstoot

0:00 3:16

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on December 9, 2025.

What is this episode about?

Send us Fan MailJesaja 53:3 Hy was verag en deur die mense verstoot, 'n man van lyding wat pyn geken het, iemand vir wie die mense die gesig wegdraai. Hy was verag, ons het hom nie gereken nie. Dis snaaks hoe ons in hierdie moderne wêreld soveel...

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!