EPISODE · Nov 1, 2024 · 2 MIN
Veranderingsbestuur vir die inflasiemikpunt
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Een van die dinge waaroor die Minister van Finansies niks gesê het in Woensdag se MTBPS rede is, is die inflasiemikpunt. Hy het toe wel gister aan joernaliste gesê dat die Reserwebank ʼn voorstel gemaak het oor die inflasiemikpunt en dat ʼn komitee binne die Tesourie dit ondersoek. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Embed this episode
NOW PLAYING
Veranderingsbestuur vir die inflasiemikpunt
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.