Verdraagsaamheid teenoor Goedkeuring episode artwork

EPISODE · Jun 2, 2025 · 3 MIN

Verdraagsaamheid teenoor Goedkeuring

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJohannes 8:10,11 Toe het Hy regop gekom en vir haar gevra: “Mevrou, waar is hulle? Het nie een van hulle die oordeel oor jou voltrek nie?” “Niemand nie, Here,” sê sy. Toe sê Jesus: “Ek doen dit ook nie. Gaan maar en moet van nou af nie meer sonde doen nie.” As daar net een woord is om die oorheersende morele waardes van hierdie tyd te beskryf, sal dit ongetwyfeld die woord "verdraagsaamheid" wees. Ons weet instinktief dat sommige van die dinge waaroor ons veronderstel is om ‘verdraagsaam’ te wees, baie beslis verkeerd is. Dit wil lyk asof die idee ‘verdraagsaamheid,’ ordentlikheid, besorgdheid en liefde kom vervang het.Waarom kan verdraagsaamheid in hierdie ‘alles is oukei’- wêreld waarin ons leef, nie eerder ordentlikheid en respek beteken nie? Ja, ons weet almal die sedes is vandag nie wat hulle was toe ek grootgeword het nie ... maar dit is lank gelede. Die wêreld het verander. Ons het aanbeweeg na beter dinge, nuwe uitvindsels – alles het slimmer, minder verkramp, meer aanvaarbaar geword. Is dit 'n goeie ding?Wag ‘n bietjie. Kyk na sommige van die dinge wat ons gevra, selfs verplig word om te onderskryf. Losbandigheid in alle vorme, alternatiewe leefstyle en ekonomiese strukture wat die gaping tussen ryk en arm vergroot.Die Amerikaanse Katolieke Aartsbiskop Charles J. Chaput, stel dit so: Boosheid verkondig verdraagsaamheid totdat dit alles oorheers, en daarna probeer dit die goeie stilmaak. Ek stem nogal daarmee saam.In Jesus se tyd is 'n vrou in owerspel betrap. Die godsdienstige leiers wou haar volgens die Joodse gebruik stenig, maar Jesus het vir haar in die bres getree en haar verdedig.Johannes 8:10,11 Toe het Hy regop gekom en vir haar gevra: “Mevrou, waar is hulle? Het nie een van hulle die oordeel oor jou voltrek nie?” “Niemand nie, Here,” sê sy. Toe sê Jesus: “Ek doen dit ook nie. Gaan maar en moet van nou af nie meer sonde doen nie.”Dit blyk dat verdraagsaamheid en goedkeuring twee heeltemal verskillende dinge is. Ja ons is natuurlik beveel om almal lief te hê, dis reg, maar Jesus wys ons dat dit nie beteken dat ons hulle sonde moet goedpraat nie.Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 2, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Johannes 8:10,11 Toe het Hy regop gekom en vir haar gevra: “Mevrou, waar is hulle? Het nie een van hulle die oordeel oor jou voltrek nie?” “Niemand nie, Here,” sê sy. Toe sê Jesus: “Ek doen dit ook nie. Gaan maar en moet van nou af nie meer sonde doen nie.” As daar net een woord is om die oorheersende morele waardes van hierdie tyd te beskryf, sal dit ongetwyfeld die woord "verdraagsaamheid" wees. Ons weet instinktief dat sommige van die dinge waaroor ons veronderstel i...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Verdraagsaamheid teenoor Goedkeuring

0:00 3:01

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on June 2, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!