Vergewe Iemand Wat Berou Toon episode artwork

EPISODE · Jan 13, 2024 · 2 MIN

Vergewe Iemand Wat Berou Toon

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailLukas 17:1-4 Jesus het vir sy dissipels gesê: “Dit is onvermydelik dat daar dinge kom wat mense laat struikel. Maar ellende wag vir die mens wat die oorsaak daarvan is. So 'n mens kan eerder met 'n groot klip aan die nek in die see gegooi word as dat hy vir een van hierdie kleintjies 'n struikelblok word. Wees dus self op julle hoede. “As jou broer verkeerd optree, berispe hom; en as hy berou kry, vergewe hom. Selfs as hy sewe maal op 'n dag verkeerd optree teen jou en sewe maal na jou toe terugkom en sê: ‘Ek is jammer,’ moet jy hom vergewe.” Ons vermoë om te vergewe, joune en myne, is soos 'n spier wat ons moet oefen sodat dit sterker kan word. Gelukkig leef ons in 'n wêreld waar daar baie geleenthede is om te oefen.Ons het die laaste paar dae oor sonde gesels op grond van wat Jesus self gesê het. Sy vertrekpunt was dat versoeking 'n werklikheid vir ons almal is. Verder het Hy ons gewaarsku dat, wanneer ons toegee aan daardie versoeking, ons waarskynlik ander saam met ons sal afsleep, iets wat Hy inderdaad baie ernstig opneem.Lukas 17:1-3  Jesus het vir sy dissipels gesê: “Dit is onvermydelik dat daar dinge kom wat mense laat struikel. Maar ellende wag vir die mens wat die oorsaak daarvan is. So 'n mens kan eerder met 'n groot klip aan die nek in die see gegooi word as dat hy vir een van hierdie kleintjies 'n struikelblok word. Wees dus self op julle hoede. En sy volgende punt is net so belangrik.Lukas17:3 “As jou broer verkeerd optree, berispe hom; en as hy berou kry, vergewe hom. Selfs as hy sewe maal op 'n dag verkeerd optree teen jou en sewe maal na jou toe terugkom en sê: ‘Ek is jammer,’ moet jy hom vergewe.”Jesus het aan die Kruis gesterf sodat ons vergewe kan word, sodat die ketting van sonde en die voortdurende gevolge daarvan, verbreek sal word. Dit is waarom vergifnis so 'n groot ding vir God is. En dit is dieselfde wanneer iemand teen ons sondig. Wil jy daardie ketting breek? Wil jy keer dat die gevolge van hulle sonde uitkring?Wanneer iemand teen jou sondig, berispe hom in elk geval en roep hom tot verantwoording. Maar wanneer hy om verskoning vra (al herhaal die siklus homself) … luister mooi na wat Jesus  sê… vergewe hom!Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 13, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Lukas 17:1-4 Jesus het vir sy dissipels gesê: “Dit is onvermydelik dat daar dinge kom wat mense laat struikel. Maar ellende wag vir die mens wat die oorsaak daarvan is. So 'n mens kan eerder met 'n groot klip aan die nek in die see gegooi word as dat hy vir een van hierdie kleintjies 'n struikelblok word. Wees dus self op julle hoede. “As jou broer verkeerd optree, berispe hom; en as hy berou kry, vergewe hom. Selfs as hy sewe maal op 'n dag verkeerd optree teen jou en sewe m...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Vergewe Iemand Wat Berou Toon

0:00 2:43

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 13, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!