VERGIFNIS deur Charles J. Fourie episode artwork

EPISODE · Apr 28, 2016 · 58 MIN

VERGIFNIS deur Charles J. Fourie

from Radioteater · host RSG

Muriel, 'n ouerige vrou, kom woon op Touwsrivier. 'n Jong werker help haar in die tuin en steel haar beursie, omdat hy ook graag iets luuks en lekkers by die vulstasie wou gaan koop om te eet. Hy spandeer 'n nag in die tronk, en Muriel trek die saak van diefstal teen hom terug, mits... Wie is die eksentrieke vrou en hoekom het sy op Touwsrivier kom aftree?

NOW PLAYING

VERGIFNIS deur Charles J. Fourie

0:00 58:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Radioteater?

This episode is 58 minutes long.

When was this Radioteater episode published?

This episode was published on April 28, 2016.

What is this episode about?

Muriel, 'n ouerige vrou, kom woon op Touwsrivier. 'n Jong werker help haar in die tuin en steel haar beursie, omdat hy ook graag iets luuks en lekkers by die vulstasie wou gaan koop om te eet. Hy spandeer 'n nag in die tronk, en Muriel trek die saak...

Can I download this Radioteater episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!