Vergifnis Klink Mooi, Totdat… episode artwork

EPISODE · Oct 9, 2024 · 3 MIN

Vergifnis Klink Mooi, Totdat…

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailEfesiërs 4:32 Wees eerder vriendelik met mekaar. Gee vir mekaar om. Vergewe mekaar soos God julle vergewe het op grond van wat Christus gedoen het. Ek wil jou vandag graag vandag iets van myself vertel. Ek was glad nie 'n baie aangename mens nie. In my jonger jare was ek so gefokus daarop om te wen en om sukses te behaal, dat ek op ‘n ieder en ‘n elk sou trap om daar uit te kom. Maar toe verander iets. Die vraag is: Wat? Wat was die radikale verandering wat vandag nog in my lewe aan die gang is?Ek het destyds die Christene baie sleg en wreed behandel, baie slegter as ander mense in my lewe. Christene het my oneindig geïrriteer. Ja, vandag kan ek baie mooi verstaan dat dit hulle goedheid was wat my aanstoot gegee het. Dis omdat hulle gedrag my skuldig laat voel het en mý slegte gedrag onderstreep het. In die1990’s, het my hele wêreld om my in duie gestort (die besonderhede is nie hier belangrik nie, maar glo my, dit was vernietigend). Maar toe was dit daardie einste "Christene" wat hul harte en hul huise vir my oopgemaak het. Sonder 'n enkele woord van veroordeling, sonder selfs 'n skewe blik of 'n oomblik se aarseling, was hulle dáár vir my.Efesiërs 4:32 Wees eerder vriendelik met mekaar. Gee vir mekaar om. Vergewe mekaar soos God julle vergewe het op grond van wat Christus gedoen het.Dit klink maklik om te vergewe, maar wat gebeur as iemand, soos die verskriklike ou, wat ek destyds was, in jou lewe instap? Die skrywer en teoloog C.S. Lewis het gesê: almal dink dat vergifnis 'n wonderlike idee is, totdat hulle self iemand moet vergewe.Die onbeperkte en onvoorwaardelike vergifnis van daardie Christene het my geleer van die liefde en vergifnis van God wat vir my deur die offer van Jesus aan die Kruis, beskikbaar is. Kan ek jou asseblief vra… wees vriendelik en liefdevol teenoor mekaar. Vergewe mekaar net soos God julle deur Christus vergewe het.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Efesiërs 4:32 Wees eerder vriendelik met mekaar. Gee vir mekaar om. Vergewe mekaar soos God julle vergewe het op grond van wat Christus gedoen het. Ek wil jou vandag graag vandag iets van myself vertel. Ek was glad nie 'n baie aangename mens nie. In my jonger jare was ek so gefokus daarop om te wen en om sukses te behaal, dat ek op ‘n ieder en ‘n elk sou trap om daar uit te kom. Maar toe verander iets. Die vraag is: Wat? Wat was die radikale verandering wat vandag nog ...

NOW PLAYING

Vergifnis Klink Mooi, Totdat…

0:00 3:05

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on October 9, 2024.

What is this episode about?

Send us Fan MailEfesiërs 4:32 Wees eerder vriendelik met mekaar. Gee vir mekaar om. Vergewe mekaar soos God julle vergewe het op grond van wat Christus gedoen het. Ek wil jou vandag graag vandag iets van myself vertel. Ek was glad nie 'n baie...

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!