EPISODE · Mar 27, 2023 · 2 MIN
Vergoedingsplafon vs salarisverhogings
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Die staat het verlede week hulle aanbod vir ʼn salarisverhoging vir staatsamptenare verbeter en dit gaan belangrike gevolge hê vir die staatsfinansies en vir dienslewering. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Vergoedingsplafon vs salarisverhogings
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.