EPISODE · Jun 5, 2023 · 2 MIN
Verlede week se data
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
Aanwysers uit Meimaand is verlede week bekend gemaak. ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se Aankopebestuurdersindeks was effens laer. Naamsa se voetuigverkope statistiek het heelwat beter gelyk as in Mei verlede jaar. Die aandele van maatskappye wat op verbruikers gerig is, het swaar gekry op die beurs. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Verlede week se data
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.