Vermy Skinderstories episode artwork

EPISODE · Jan 16, 2026 · 3 MIN

Vermy Skinderstories

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailSpreuke 18:8 Skinderstories is so soet soos lekkernye, dit sink tot diep in jou gemoed. (NLV) Ek dink jy sal saamstem dat skinderpraatjies, soos 'n tweesnydende swaard is. As ons eerlik met onsself is, weet ons dat dit verskriklik vernietigend kan wees om deel van skinderpraatjies te wees; maar dis tog so aanloklik, so sappig, so heerlik, nè?Die Salem-hekse-verhore waarin mense van heksery beskuldig is, was tydens die laat 1600's in Massachusetts gehou. ‘n Paar simpel en venynige jong meisies het later erken dat hulle die vals beskuldigings, wat mense se lewens gekos het, opgemaak het. Maar die jeugdiges was ongebalanseerd en aangevuur deur vrees, bygeloof en skinderpraatjies. Dinge het vinnig buite beheer geraak.Gerugte van heksery het soos 'n veldbrand deur die klein Puriteinse gemeenskap versprei. Soos vrees die dorp beetgepak het, is meer en meer onskuldige mense op grond van hoorsê, persoonlike wrokke en gefluisterde agterdog, van heksery beskuldig.Uiteindelik is twintig mense tereggestel en baie meer se lewens is verwoes - alles omdat skinderpraatjies as waarheid voorgestel is. Maar hoe het dit geëskaleer? Waarom het dit geëskaleer?Spreuke 18:8 Skinderstories is so soet soos lekkernye, dit sink tot diep in jou gemoed. (NLV)Daar is jou antwoord. Skinderpraatjies eskaleer omdat ons dit onweerstaanbaar vind. Ons hou daarvan om dit te hoor, ons hou daarvan om daaraan deel te neem. Ons ore spits wanneer daar 'n sappige happie ons kant toe kom. Ons brand van versoeking om dit oor te vertel.So kom ons wees vandag dapper. God is baie reguit in sy verdoeming van skinderpraatjies: dis vernietigend, sondig en teenstrydig met sy beginsels van liefde. Skinderpraatjies word dikwels vermom as "kommer-oor-die-slagoffer" of "om-vir-jou-eie-beswil-die waarheid-te-vertel," dit vernietig mense, dis verdraaide waarhede; dit veroorsaak twis. In sy kern openbaar dit 'n gebrek aan liefde.Onthou: al voel dit op die oomblik "sappig" en bevredigend, is dit korrup van binne af. Moet nooit sleg praat van 'n persoon nie.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Send us Fan Mail Spreuke 18:8 Skinderstories is so soet soos lekkernye, dit sink tot diep in jou gemoed. (NLV) Ek dink jy sal saamstem dat skinderpraatjies, soos 'n tweesnydende swaard is. As ons eerlik met onsself is, weet ons dat dit verskriklik vernietigend kan wees om deel van skinderpraatjies te wees; maar dis tog so aanloklik, so sappig, so heerlik, nè? Die Salem-hekse-verhore waarin mense van heksery beskuldig is, was tydens die laat 1600's in Massachusetts gehou. ‘n Paar simpe...

NOW PLAYING

Vermy Skinderstories

0:00 3:17

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

HOMELAND HOMELAND The Church is a body not a building. It's the bride of Jesus Christ! Jesus is coming back for a mature bride. That means it's time for the church of Jesus Christ to move from milk to meat. This is the hour of maturity!HOMELAND is an announcement that the church is being set free. Only the church has the ability to transform the world. The kingdom's of this world will become the kingdoms of our Lord and Savior!All of creation has been waiting for this moment! Sons and daughters of God are rising up and taking their seat! The Field Priest Methodius Chwastek The Field is a place of cultivation and of battle. In the Church, we learn to cultivate a life pleasing to God. This life is shaped in the spiritual battle. This series examines, chapter by chapter, the Christian classic The Field, by Saint Ignatius Brianchaninov. Please join me as I explain this great work in terms the modern Orthodox Christian can understand.  Sermons | Countryside Bible Church Countryside Bible Church At Countryside Bible Church, we equip believers to joyfully live holy lives, to serve one another, and to share the gospel of Jesus Christ, all to the glory of God. We are committed to a high view of God, and a high view of Scripture. Tweens and Dreams Anna B 💕 Hi! I’m Anna, a 12 year old in seventh grade! I’m a theater kid! (HAMILTON IS GOD!!) I post about a variety of things; some of these things include journaling, TV shows/movies, music, shopping, theater, books, etc. If you have any episode requests please comment and I will do my best to do them! If you have any movie, TV show, book, or music recommendations I would love to hear them so please comment!! I’m always looking for more TV shows, movies, books, and music artists to watch/read/listen to! But anyways, I hope you enjoy listening 💕💕

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 16, 2026.

What is this episode about?

Send us Fan MailSpreuke 18:8 Skinderstories is so soet soos lekkernye, dit sink tot diep in jou gemoed. (NLV) Ek dink jy sal saamstem dat skinderpraatjies, soos 'n tweesnydende swaard is. As ons eerlik met onsself is, weet ons dat dit verskriklik...

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!