VERSKILMAKERS: HospiVisie episode artwork

EPISODE · Jun 18, 2026 · 12 MIN

VERSKILMAKERS: HospiVisie

from GROOTfm 90.5 · host GROOTfm 90.5

Vandag gesels ons met ‘n organisasie wat daagliks hoop bring waar dit die nodigste is. HospiVision is al sedert 1997 betrokke by die ondersteuning van pasiënte, families en gesondheidswerkers in staatshospitale regoor Suid-Afrika. Met ’n sterk fokus op pastorale en emosionele sorg, werk hulle span om nie net fisiese genesing te ondersteun nie, maar ook mense se harte en gemoed. Hulle visie is eenvoudig maar kragtig: *“Touching lives. Giving hope.”* Ons gesels vandag met Annemarie Oberholzer oor die ongelooflike werk wat hulle doen en hoe dit werklik ’n verskil maak in mense se lewens.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 18, 2026

Embed this episode

Ready to play

VERSKILMAKERS: HospiVisie

0:00 12:08

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of GROOTfm 90.5?

This episode is 12 minutes long.

When was this GROOTfm 90.5 episode published?

This episode was published on June 18, 2026.

Can I download this GROOTfm 90.5 episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!