Verstaan Jy of Vertrou Jy? episode artwork

EPISODE · Sep 23, 2025 · 3 MIN

Verstaan Jy of Vertrou Jy?

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailSpreuke 3:5-6 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Ek is seker jy het al baie slim mense langs jou lewenspad ontmoet. Ek het ook. Hul briljantheid het net stof in ons oë geskop, nè? Sommige is akademies begaafd. Ander lyk asof hulle 'n vlak van emosionele intelligensie en wysheid het, wat ek en jy sekerlik nooit sal kan bereik nie.Dit maak nie saak hoe slim of emosioneel intelligent of wys ons mag wees nie ... ons word almal in dié lewe gekonfronteer met omstandighede wat so kompleks is; situasies wat met soveel veranderlikes en onverstaanbare dinge deurspek is ... dat niemand dit ooit alles sal kan uitpluis nie.Die probleem is, wanneer jy in daardie moeilike omstandighede gedompel is; wanneer dit vir jou onsekerheid, bekommernis en vrees veroorsaak ... wíl jy dit uitpluis, of hoe? Natuurlik wil jy, ons wil almal!Maar wanneer dit kom by verhoudings, politiek, organisatoriese intriges, emosies, aandelemarkte, wat dit ook al is... is daar niemand wat alles verstaan nie, of hoe? En wie weet wat die beste en slimste manier is om al jou vrae te beantwoord en al jou probleme op te los? Daar is net EEN!Niemand ken die gedagtes van God nie, maar ek weet dat Hy die mens so gemaak het, dat ons van Hom afhanklik is om ons elke dag te lei:Spreuke 3:5-6 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop.Nêrens in die Bybel, beveel die Here ons om dit alles self uit te pluis nie, of om alles wat om ons aangaan, vir onsself te verklaar nie. Tog beveel Hy ons oor en oor om op Hom te vertrou.Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Sep 23, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Spreuke 3:5-6 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Ek is seker jy het al baie slim mense langs jou lewenspad ontmoet. Ek het ook. Hul briljantheid het net stof in ons oë geskop, nè? Sommige is akademies begaafd. Ander lyk asof hulle 'n vlak van emosionele intelligensie en wysheid het, wat ek en jy sekerlik nooit sal kan bereik nie. Dit maak nie saak hoe slim of emosion...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Verstaan Jy of Vertrou Jy?

0:00 3:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on September 23, 2025.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!