Vertrou God met Jou Planne episode artwork

EPISODE · Jan 2, 2026 · 2 MIN

Vertrou God met Jou Planne

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailSpreuke 16:2-3 Alles wat hy doen, kan vir die mens reg lyk. Die Here weet egter waarom hy dit alles doen. Alles wat jy doen, moet jy opdra aan die Here, dan sal jou planne slaag. (NLV) Dit kan terselfdertyd opwindend en ontsenuend wees om iets nuuts te beplan. Dink aan 'n jong paartjie wat hul eerste kind verwag. Hulle sal opgewonde wees oor die vooruitsig om 'n nuwe lewe in hierdie wêreld te verwelkom, maar hulle sal wonder of hulle oor die gawes en kennis om goeie ouers te wees beskik. Afwagting en onsekerheid...Hierdie gevoelens is nie net relevant wanneer jy iets groots beplan nie. Dis hoe die lewe is; die lewe bring sy kinkels en draaie. Jy kom by 'n vurk in die pad, ‘n grote of ‘n kleintjie, en jy kies instinktief watter kant toe jy moet gaan. Soms maak jy die regte keuse; en kom ons wees eerlik, soms nie.Soos ons gesien het, kan die verkeerde keuse verwoestende gevolge hê. Jy jaag meedoënloos vorentoe in afwagting op iets goeds om te gebeur, en dan misluk jy jammerlik. Ons het dit almal al beleef. En ek weet nie van jou nie, maar dis ‘n ervaring wat ek nie sommer wil herhaal nie.Spreuke 16:2-3 Alles wat hy doen, kan vir die mens reg lyk. Die Here weet egter waarom hy dit alles doen. Alles wat jy doen, moet jy opdra aan die Here, dan sal jou planne slaag.Dis so maklik om onsself te oortuig dat wat ons doen, reg is. Maar alte dikwels word ons visie deur ons emosies, selfsug en allerhande verkeerde motiewe, vertroebel.Maar my vriend, God sien dit alles. Hy beoordeel ons motiewe. Hy verstaan. En daarom kan jy Hom vertrou in alles wat jy doen, en dan sal jou planne slaag.Dis God se Woord. Vars ... vir jou ... vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jan 2, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail Spreuke 16:2-3 Alles wat hy doen, kan vir die mens reg lyk. Die Here weet egter waarom hy dit alles doen. Alles wat jy doen, moet jy opdra aan die Here, dan sal jou planne slaag. (NLV) Dit kan terselfdertyd opwindend en ontsenuend wees om iets nuuts te beplan. Dink aan 'n jong paartjie wat hul eerste kind verwag. Hulle sal opgewonde wees oor die vooruitsig om 'n nuwe lewe in hierdie wêreld te verwelkom, maar hulle sal wonder of hulle oor die gawes en kennis om goeie oue...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Vertrou God met Jou Planne

0:00 2:40

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on January 2, 2026.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!