Vertrou op die Here met jou Hele Hart episode artwork

EPISODE · May 19, 2025 · 2 MIN

Vertrou op die Here met jou Hele Hart

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailSpreuke 3:5-8 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Moenie dink jy het die wysheid in pag nie, dien die Here en vermy wat sleg is: dit is die geneesmiddel vir jou, die verkwikking vir jou liggaam. Dis baie maklik om deesdae onder druk te voel. Dit voel asof daar nooit genoeg tyd of hulpbronne beskikbaar is nie en daarby is daar soveel eise wat die werk en die lewe in die algemeen aan ons stel ... Sê my wat is die dinge in jou lewe wat jou onder druk laat voel?Een van die dinge wat my al te maklik kan omkrap, is my lang lys e-posse in my in-kassie; veral nadat ek gereis het. Ek kom terug en daar is letterlik honderde e-posse. Hoe gaan ek hulle ooit almal hanteer? Hoe gaan ek ooit aan almal se eise voldoen? Ons het almal snellers wat druk op ons plaas – wat is joune? Kyk, die druk van die lewe sal kom en gaan. Dit is beslis onvermydelik. Stres aan die anderkant, is opsioneel. Stres is maar een van ‘n spul reaksies op druk, wat ons self kan kies.  Sê my, hoe reageer jy op druk? Hoe vermy jy stres? Terwyl jy daaroor nadink, kyk wat die wyse koning Salomo hieroor sê:  Spreuke 3:5-8 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Moenie dink jy het die wysheid in pag nie, dien die Here en vermy wat sleg is: dit is die geneesmiddel vir jou, die verkwikking vir jou liggaam. Die webwerf LivingChristian.org som dit so op: Nie een keer in die Bybel beveel dit ons om ons oor iets te bekommer, om daaroor te stres, of om alles te probeer uitpluis nie. Maar oor en oor sê dit baie duidelik, vertrou God. As jy dit doen, sal dit soos 'n verfrissende drankie en medisyne vir jou liggaam wees. Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 19, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Spreuke 3:5-8 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Moenie dink jy het die wysheid in pag nie, dien die Here en vermy wat sleg is: dit is die geneesmiddel vir jou, die verkwikking vir jou liggaam. Dis baie maklik om deesdae onder druk te voel. Dit voel asof daar nooit genoeg tyd of hulpbronne beskikbaar is nie en daarby is daar soveel eise wat die werk en die lewe in di...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Vertrou op die Here met jou Hele Hart

0:00 2:43

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on May 19, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!