Vertrou op God episode artwork

EPISODE · Feb 9, 2025 · 3 MIN

Vertrou op God

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailSpreuke3:5-6 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Dis nie maklik om dapper te wees wanneer jy benoud voel nie. Trouens, dapperheid is basies om, ten spyte van die vrees, te doen wat jy moet doen. Maar dit word baie makliker as jy selfvertroue het. Die vraag is, hoe kry jy dit?Wanneer ons gekonfronteer word met uitdagende omstandighede, soos alte dikwels in die lewe gebeur, is ons eerste oorweging, om vinnig weg te hardloop en weg te kruip; ja, om die situasie heeltemal te vermy. Maar jy kan dit net vir só lank doen. Uiteindelik moet jy die waarheid in die oë kyk. Uiteindelik moet jy die situasie hanteer.So daar is jy...jy sal jou man moet staan; en wat dit nog erger maak, is daardie gevoel van minderwaardigheid en ontoereikendheid. Jy vra jouself af: "Hoekom kan ek dit nie hanteer nie? Waar is my selfvertroue? Ander mense voel tog nooit so simpel nie. Hulle gaan net aan met die lewe.Wel, laat ek jou ontnugter! Ander mense voel dieselfde. En die fout wat ons almal maak, is om te probeer om die selfvertroue self te vind, net om te ontdek dat ons tenk se reserwe liggie flikker.So hoekom gaan ek en jy nie saam om daardie fout vandag reg te stel deur na God te luister en deur sy Woord te glo nie?Spreuke 3:5-6 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop.Waar het jy in die slagyster getrap? Jy het op jou eie vermoëns gesteun! Hoe stel jy dit reg ? Jy moet met jou hele hart op God vertrou terwyl jy reg doen, goed doen, Hom eer … en Hy sal dinge regruk. Hoe weet jy dit? Want …Dis sy Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 9, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Spreuke3:5-6 Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Dis nie maklik om dapper te wees wanneer jy benoud voel nie. Trouens, dapperheid is basies om, ten spyte van die vrees, te doen wat jy moet doen. Maar dit word baie makliker as jy selfvertroue het. Die vraag is, hoe kry jy dit? Wanneer ons gekonfronteer word met uitdagende omstandighede, soos alte dikwels in die lewe ge...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Vertrou op God

0:00 3:02

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 3 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on February 9, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!