Verwag Groot Dinge! episode artwork

EPISODE · Mar 14, 2024 · 2 MIN

Verwag Groot Dinge!

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailPsalm 126:1-6 Toe die Here die bannelinge teruggebring het na Sion toe, was dit vir ons soos ’n droom. Ons het toe gelag en van vreugde gesing. Die ander nasies het gesê: “Die Here het groot dinge vir hierdie mense gedoen. ”Die Here het groot dinge vir ons gedoen en ons is vol vreugde! Verander tog ons lot, Here, soos strome in die Suidland. Hulle wat met trane saai, sal met vreugde maai. Hulle wat met trane die saadsak loop en dra, sal beslis sing van vreugde wanneer hulle die gerwe dra. (NLV) Ek wonder of ons, wanneer ons bid, nie soms met baie lae verwagtinge na God gaan nie? Hoor Hy my regtig? Gee Hy waarlik om? Is Hy selfs daar? Lae verwagtinge inderdaad.Moet my asseblief, nie verkeerd verstaan nie. Ek kom nie uit die "noem-dit-en-eis-dit" of "sê-dit-en-gryp-dit" skool van gebed nie, want in alle dinge is God soewerein; sy wil sal geskied. Nietemin is die Skrif vol voorbeelde van gebede met baie hoë verwagtinge. Hier is net een daarvan:Psalm 126:1-6 Toe die Here die bannelinge teruggebring het na Sion toe, was dit vir ons soos ’n droom. Ons het toe gelag en van vreugde gesing. Die ander nasies het gesê: “Die Here het groot dinge vir hierdie mense gedoen. ” Die Here het groot dinge vir ons gedoen en ons is vol vreugde! Verander tog ons lot, Here, soos strome in die Suidland. Hulle wat met trane saai, sal met vreugde maai. Hulle wat met trane die saadsak loop en dra, sal beslis sing van vreugde wanneer hulle die gerwe dra. (NLV)Kyk, ek stel nie vir een oomblik voor dat God na ons pype moet dans of elkeen van ons grille en giere moet vervul nie. Dit sal belaglik wees. Tog skep daardie Psalm inderdaad hoë verwagtinge. Iets wat, die 19e eeuse, Suid-Afrikaanse prediker, Andrew Murray, eenkeer geskryf het, gee kosbare raad:Word eers stil en aanbid God in sy heerlikheid elke keer voordat jy vir ander mense en sake wil intree. Dink aan wat Hy kan doen en hoe Hy dit geniet om die gebede van sy verloste mense te verhoor. Dink aan jou posisie en voorreg om aan Christus te behoort en verwag groot dinge.Mag hulle wat met trane saai, sing van vreugde wanneer hulle oes inkom. Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Mar 14, 2024

Embed this episode

Send us Fan Mail Psalm 126:1-6 Toe die Here die bannelinge teruggebring het na Sion toe, was dit vir ons soos ’n droom. Ons het toe gelag en van vreugde gesing. Die ander nasies het gesê: “Die Here het groot dinge vir hierdie mense gedoen. ”Die Here het groot dinge vir ons gedoen en ons is vol vreugde! Verander tog ons lot, Here, soos strome in die Suidland. Hulle wat met trane saai, sal met vreugde maai. Hulle wat met trane die saadsak loop en dra, sal beslis sing van vreugde wanneer hulle d...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

NOW PLAYING

Verwag Groot Dinge!

0:00 2:55

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on March 14, 2024.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!