EPISODE · Nov 26, 2020 · 50 MIN
Vickie van der Westhuizen
from John Deere Africa · host Jacques Basson
Vickie van der Westhuizen en sy broers het grootgeword op hul pa se plaas in die Parys-distrik. Die droogtes en hoë rentekoerse van die Negentigerjare, het hom en sy broers genoop om die grond onderskeidelik op te koop ten einde die plaas te red, en Vickie het sy plaas, Weiveld, oor die afeglope twee dekades opgebou tot een van die susksesvolste saaiboerderye in die distrik. Boonop het hy ‘n paar jaar gelede ook ‘n voerkraal op die been gebring. Die volgende stap in die uitbreiding van sy bedryf is ‘n eie meule, want ten einde meer volhoubaar te wees is dit noodsaaklik om ‘n mens se produk verder te neem en van die middelmanne uit te sny.
What this episode covers

NOW PLAYING
Vickie van der Westhuizen
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
May 4, 2026 ·50m
Apr 24, 2026 ·0m
Apr 21, 2026 ·73m
Apr 18, 2026 ·95m
Apr 15, 2026 ·55m
Apr 13, 2026 ·68m