Vir Jou Eie Beswil episode artwork

EPISODE · Aug 7, 2026 · 2 MIN

Vir Jou Eie Beswil

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJesaja 48:17 So sê die Here, jou Verlosser, die Heilige van Israel: Ek is die Here jou God wat jou onderrig tot jou beswil, wat jou lei op die pad waarop jy moet gaan Die lewe is vol mense wat vir jou wil sê wat om te doen - van base en politici tot beïnvloeders op sosiale media. Almal het raad en almal het ‘n plan vir jou lewe. Maar die groot vraag is: na wie luister jy regtig?As jongman was ek oortuig dat sukses die enigste doel in die lewe is. Ek moes ‘iemand’ word. Ek wou iemand wees en al die luukse dinge, wat die adverteerders beweer my gelukkig sou maak, besit. Dit sal jou nie verras dat daardie gejaag na sukses dolleeg was nie; dat dit my amper verwoes het.Dit was dáár waar Jesus my kom red het.Jesaja 48:17 sê: So sê die Here, jou Verlosser, die Heilige van Israel: Ek is die Here jou God wat jou onderrig tot jou beswil, wat jou lei op die pad waarop jy moet gaan. Sien jy die verskil? God gee nie net raad nie. Hy leer jou wat regtig goed vir jou is. Hy manipuleer of mislei jou nie. Hy lei jou omdat Hy jou liefhet.In Christus kry hierdie leiding 'n gesig. Jesus het gesê: Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Hy is nie net 'n gids nie - Hy is die pad self. Om Hom te volg, is nie 'n lys reëls nie. Dit beteken dat jy die Verlosser, wat vir jou gesterf het, toelaat om jou te lei. So, voordat jy na al die geraas luister, voordat jy toelaat dat slegte raad jou weer eens seermaak, stop eers. Luister fyn na wat God vir jou sê.Ek leer jou wat vir jou goed is. Ek lei jou op die pad wat jy moet loop.Dis God se Word. Vars … vir jou … vandag.Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 7, 2026

Embed this episode

Send us Fan Mail Jesaja 48:17 So sê die Here, jou Verlosser, die Heilige van Israel: Ek is die Here jou God wat jou onderrig tot jou beswil, wat jou lei op die pad waarop jy moet gaan Die lewe is vol mense wat vir jou wil sê wat om te doen - van base en politici tot beïnvloeders op sosiale media. Almal het raad en almal het ‘n plan vir jou lewe. Maar die groot vraag is: na wie luister jy regtig? As jongman was ek oortuig dat sukses die enigste doel in die lewe is. Ek moes ‘iemand’ word....

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Vir Jou Eie Beswil

0:00 2:39

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on August 7, 2026.

Is there a transcript available for this episode?

Yes, a full transcript is available for this episode. You can read the complete transcript on the episode page.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!