Vir Jou Eie Beswil episode artwork

EPISODE · Jul 27, 2025 · 2 MIN

Vir Jou Eie Beswil

from God se Woord VARS vir jou Vandag · host Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet

Send us Fan MailJesaja 48:17 So sê die Here, jou Verlosser, die Heilige van Israel: Ek is die Here jou God wat jou onderrig tot jou beswil, wat jou lei op die pad waarop jy moet gaan. Nie een van ons hou daarvan om voorgesê te word wat om te doen nie. Ons het nie daarvan gehou toe ons kinders was nie, en ons hou beslis nie daarvan noudat ons almal groot is nie.Ek het onlangs iets op sosiale media gesien wat soos volg gelui het: Moenie dat iemand wat nie in jou skoene geloop het vir jou vertel hoe om jou veters vas te maak nie. Kyk, ek verstaan die begrip, maar ‘n mens kan dit, tot jou eie nadeel, heeltemal te ver voer.Ons trots - die gevoel van selfgeregtigheid waar ons ons tekortkominge goedpraat, kan uiteindelik ons harte afstomp en onleerbaar maak - doof vir die goeie raad van ander en inderdaad vir die raad van God self.Luister dus asseblief vir 'n oomblik terwyl God uitreik om ons harte sag te maak en ons verstand oop te maak.Jesaja 48:17 So sê die Here, jou Verlosser, die Heilige van Israel: Ek is die Here jou God wat jou onderrig tot jou beswil, wat jou lei op die pad waarop jy moet gaan.Dink jy God sê vir ons dinge om ons lewens te benadeel, of om ons te seën? Gee Hy, soos enige goeie pa, vir ons opdragte om met ons koppe te smokkel, of om ons vir ons eie beswil te leer?Een van die ergste situasies waarin ons onsself kan bevind, is daardie hardnekkige situasie; daardie situasie waar ons ons harte verhard vir sy liefde, 'n liefde wat verder strek as enigiets wat ons ooit sal kan begryp. So, asseblief: luister... asseblief...Ek is die Here jou God wat jou onderrig tot jou beswil, wat jou lei op die pad waarop jy moet gaan.Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag. Support the showEnjoying The Content?For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!DONATE R50 MONTHLY

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 27, 2025

Embed this episode

Send us Fan Mail Jesaja 48:17 So sê die Here, jou Verlosser, die Heilige van Israel: Ek is die Here jou God wat jou onderrig tot jou beswil, wat jou lei op die pad waarop jy moet gaan. Nie een van ons hou daarvan om voorgesê te word wat om te doen nie. Ons het nie daarvan gehou toe ons kinders was nie, en ons hou beslis nie daarvan noudat ons almal groot is nie. Ek het onlangs iets op sosiale media gesien wat soos volg gelui het: Moenie dat iemand wat nie in jou skoene geloop het vir jo...

Distinct summary based on available episode metadata or transcript content.

Ready to play

Vir Jou Eie Beswil

0:00 2:42

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of God se Woord VARS vir jou Vandag?

This episode is 2 minutes long.

When was this God se Woord VARS vir jou Vandag episode published?

This episode was published on July 27, 2025.

Can I download this God se Woord VARS vir jou Vandag episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!