EPISODE · Aug 4, 2025 · 3 MIN
Vir meer as 25 jaar voorsien Aquaozone Global mediese toestelle wat suurstof inname in jou huis kan verhoog
from Mid-Morning Magic · host OFM
Kobus Tosen van Aquaozone Global, ń gesondheids maatskappy van Pretoria sluit by Yolanda Maartens van OFM aan. Hulle bestaan al meer as 25 jaar en bied mediese toestelle wat hoër vlakke van suurstof vervaardig. Hy vertel van die voordele hiervan en deel ook ‘n spesiale aanbod met OFM luisteraars. Kontak hom gerus by 082 447 2541 vir meer inligting.
Embed this episode
Ready to play
Vir meer as 25 jaar voorsien Aquaozone Global mediese toestelle wat suurstof inname in jou huis kan verhoog
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.