EPISODE · Nov 17, 2020 · 1H 1M
Vlok Hanekom van Die Mas
from John Deere Africa · host Jacques Basson
Vlok Hanekom boer saam met sy broer Coetzer op Die Mas, ‘n plaas wat deur sy ouers, Vlok sr en Welna Hanekom, in 1970 op die been gebring is en geleë is in die Kakamas-distrik - op die oewers van die Oranjerivier. Die streek beskik oor unieke klimaatstoestande, met die water van die magtige Oranjerivier wat, tesame met die snikhete Afrika-sonskyn, lewe blaas in die vrugbare grond van hierdie semi-woestyngebied. Die Hanekoms produseer derhalwe ook ‘n unieke kombinasie van sowel tafeldruiwe en rosyntjies, vir uitvoerdoeleindes, as bekroonde wyne en brandewyne.
What this episode covers

NOW PLAYING
Vlok Hanekom van Die Mas
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
May 4, 2026 ·50m
Apr 24, 2026 ·0m
Apr 21, 2026 ·73m
Apr 18, 2026 ·95m
Apr 15, 2026 ·55m
Apr 13, 2026 ·68m