EPISODE · Sep 19, 2023 · 1 MIN
Voedselprysinflasie
from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell
More word Augustusmaand se inflasiekoers bekend gemaak en ekonome verwag dat dit effens hoër gaan inkom as in Julie, op 4,8% of 4,9%. Die drywers is die swak rand, stygings in die brandstofprys, Eskom se tariefverhogings en hoë fases van beurtkrag wat bedryfskoste verhoog. Een van die groot bronne van kommer bly voedselpryse. Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.
Embed this episode
NOW PLAYING
Voedselprysinflasie
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
No similar podcasts found.