Voedselsekuriteit, bestaansboere en oordragbetalings episode artwork

EPISODE · May 10, 2023 · 1 MIN

Voedselsekuriteit, bestaansboere en oordragbetalings

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Statistieke Suid-Afrika se syfer wat sê dat meer as 2 miljoen huishoudings in 2021 honger gely het is hierdie week weer in die media. Mens voel dadelik ons moet iets doen, maar watter oplossings is daar vir hierdie probleem? Die ervaring tydens die Covid-pandemie het gewys dat oordragbetalings help, maar beteken dit dat die regering net groter toelae moet betaal? Watter rol kan kleinskaalse boere of huisehoudings se groentetuine speel? Hierdie episode word ondersteun deur die Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings is my eie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published May 10, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Voedselsekuriteit, bestaansboere en oordragbetalings

0:00 1:57

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 1 minute long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on May 10, 2023.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!