Voedselsekuriteit en hongerte episode artwork

EPISODE · Apr 3, 2023 · 2 MIN

Voedselsekuriteit en hongerte

from Die ekonomie minuut · host Waldo Krugell

Voedsel was op verskillende maniere in die nuus die afgelope week, vanaf die skerp stygings in die pryse van basiese voedselprodukte tot die Mededingingskommissie se ondersoek na die varsprodukte mark. Statistieke Suid-Afrika het ook ʼn verslag gepubliseer wat sê dat meer as 2 miljoen huishoudings in Suid-Afrika in 2021 honger gely het. Dit is kommerwekkend. Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool. Foute en weglatings bly my eie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 3, 2023

Embed this episode

NOW PLAYING

Voedselsekuriteit en hongerte

0:00 2:17

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

No similar podcasts found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Die ekonomie minuut?

This episode is 2 minutes long.

When was this Die ekonomie minuut episode published?

This episode was published on April 3, 2023.

Can I download this Die ekonomie minuut episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!